[MOBI] Â Free Download ↠ Die hart van ons huis : by Marita van der Vyver æ

Die hart van ons huis By Marita van der Vyver,

  • Title: Die hart van ons huis
  • Author: Marita van der Vyver
  • ISBN: 9780624042358
  • Page: 138
  • Format: Paperback
  • Ons is ses wat in die kliphuis woon ek en my Franse man Alain, en vier kinders tussen die ouderdomme van drie en sewentien Syne, myne, ons s n.Dis ons Maar dis nie al nie In die somer word ons getalle op n daaglikse basis aangevul Provence in die somer is soos Stilbaai in Desember groot pret vir vakansiegangers, minder pret vir permanente inwoners Laas somer het o Ons is ses wat in die kliphuis woon ek en my Franse man Alain, en vier kinders tussen die ouderdomme van drie en sewentien Syne, myne, ons s n.Dis ons Maar dis nie al nie In die somer word ons getalle op n daaglikse basis aangevul Provence in die somer is soos Stilbaai in Desember groot pret vir vakansiegangers, minder pret vir permanente inwoners Laas somer het ons drie maande lank elke enkele nag oorslaapgaste gehad Soms tot vyf, ses op n slag Saam met on ses gesinslede, die tienderjarige Neef uit die Noorde wat elke somer hier deurbring, en Daniel se maats wat soos potplante voor die Playstation in sy slaapkamer rondhang, beteken dit gr tskaalse etes elke dag.Kos soos vir n kerkbasaar Gelukkig hou Alain van koskook Gelukkig is hy die soort kok wat met drie uie en n wortel n pot sop vir twintig mense kan optower Ek het ook geleer om van koskook te hou wat anders kon ek doen , maar ek h t alles wat daarmee saamgaan.Die inkopies voor die tyd, die skoonmaak na die tyd, die skottelgoed, die skottelgoed, die skottelgoed.Dis ons Dis nie so erg soos dit klink nie.Aangename kennis.
    Die hart van ons huis Ons is ses wat in die kliphuis woon ek en my Franse man Alain en vier kinders tussen die ouderdomme van drie en sewentien Syne myne ons s n Dis ons Maar dis nie al nie In die somer word ons getalle

    One thought on “Die hart van ons huis”

    1. If you liked Peter Mayle s A Year in Provence, you ll love Where the Heart is Translated from the Afrikaans, Die Hart van ons Huis, the book reveals the love story between the writer and her husband, Alain and her life as a writer and mother of 4 in a small Provencal villagen der Vyfer embarks on a new life with a new man in a new country She has to cope with a different culture, a terrifying beaurocracy, finding a doctor who will speak to her, learning how to cook and even deciding on a name fo [...]

    2. I have forgotten how I enjoy reading in Afrikaans And when the anecdotes are related in the idiom even so My next book from this author will be an English translation of an Afrikaans script, and I am looking forward to comparing my respective satisfaction levels arising from the two reads n lekker lees

    3. A lighthearted story about the author s life in her adopted country of France She humourously relates anecdotes about the differences between the two countries, the difficulties in adjusting to a new culture, as well as the joys of a life rich with family, friends, and beautiful surroundings.

    4. n Genotvolle blik oor die skrywer en haar familie se lewe in n plattelandse Franse dorp Dis nie hogere letterkunde nie, maar die staaltjies word goed vertel en laat mens lekker lag.

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *